'n Mens moet nooit sê: "Fonteintjie ek sal nie weer by jou drink nie." - 'n Mens weet nooit of jy iemand nie weer gaan nodig kry nie.
'n Mens moet nooit sê: "Fonteintjie ek sal nie weer by jou drink nie."
- 'n Mens weet nooit of jy iemand nie weer gaan nodig kry nie.
Familie van Adam se kant af - baie ver langs verwant.
Familie van Adam se kant af
- baie ver langs verwant.
Vol fiemies wees - vol aanstellings of grille wees; oordrewe kieskeurig wees.
Vol fiemies wees
- vol aanstellings of grille wees; oordrewe kieskeurig wees.
Flikkers gooi by 'n meisie - besondere aandag gee aan 'n meisie om haar belangstelling te win.
Flikkers gooi by 'n meisie
- besondere aandag gee aan 'n meisie om haar belangstelling te win.